kors
150g botter
2 groot eiers
250ml versiersuiker
500ml koekmeel
3 ml fyn kaneel
vulsel
250ml room
25ml mielieblom
125ml strooisuiker
110g grenadellamoes
6 eiergele
125ml amamdelsplinters
bolaag
110g grenadellamoes
12.5ml mielieblom
kors
meng botter en versiersuiker in voedselverwerker. Voeg eier by en meng goed voeg nou die meelblom en amandels en kaneel saam by meng om bal te vorm Haal uit en draai in kleefpastiek toe en sit in yskas vir 1 uur Rol uit en voer 'n 220mm tertbord uit en prik boom sit dan die tertpan in die yskas vir so 20 minute voorverhit die oond 200C bak vir 12 minute haal uit en laat afkoel.
vulsel
meng die room en die gernadellamoes en mieliblom verhit tot warm klits eiers en strooisuiker in boonste deel van dubbelkoker tot dit lig en skuimerig. klits warm roommrngelsel by roer oor itte tot dik gooi uit laat af koel strooi amandels in tertdop oor maar hou 'n paar eenkant vir versiering skep vlamengsel in tertdop.
bolaag
verhit die grenadellamoes en mielieblom tot begin verdik en skep bo op versier met res van die oor blede amandels bere in yskas tot met opdiening
Dinsdag 03 Julie 2018
rum en rosyne yskastertk
250ml Kook Water
420ml pitlose rosyne
250 ml room
397 g caramel treat (kondensmelk)
3 ml vaniele geursel.
8 ml rumgeursel
200 g tennis beskuitjies ( 1 pakkie)
420ml pitlose rosyne
250 ml room
397 g caramel treat (kondensmelk)
3 ml vaniele geursel.
8 ml rumgeursel
200 g tennis beskuitjies ( 1 pakkie)
- Giet die kookwater oor die rosyne en laat die vir so 15 minute lank week.
- klits nou die room styf. Voeg die catamel treat, vanielje en rumgeursel by en klits goed.
- Drieneer nou dierosyne, Voeg dit by die kondensmelkmengsel by en meng dit goed duer met 'n houtlepel.
- Rangskik 'n laag tennisbeskuitjies op die boom van 'n vierkantige tertbord van 220mm x 220 mm wat liggies met botter gesmeer is . Skep 'n laag rosynemengsel bo op die beskuitjies. Herhaal die lae en eindig met 'n laag rosyntjiemengsel.
- verkrummel 'n paar beskuitjies en strooi dit bo oor
- verkoel die tert 2 tot 3 ure lank in die yskas of totdat die vulsel gestol het.
Maandag 02 Julie 2018
Gremoratert
500ml cremora
1 pakkie beskuitjues,gekrummel.
397g kondensmelk
250 ml warm water
125ml botter of magarien
125 ml suurlemoensap
voeg cremora by die warm water en klits tot opgelos. laat oornag in die yskas. Meng krummelbeskuitjies met die botter of magarien by en druk vas in 'n tertnord van 27 cm in die duersnee. Plaas in die yskas Klits nou die kondensmelk by die cremoramengsel. Roer suurlemoensap by totdat mengsel verdik. Skep dan die vulsel ewerwdig op kors en plaas in yskas

Vrydag 29 Junie 2018
appeltert verrasing ( Dit lewe 1 tert)
1x400g bevrore skilferdeeg ontdooi
200 ml melk
30 g margarien (30ml)
125 ml brandewyn
5 ml fyn koljander
120g strooisuiker (140ml)
45 ml vlapoeir
65gversiersuiker (125ml)
6 tertappels
5 ml fyn kaneel
2,5 ml fyn neutmuskaat
2 eiers geklits
metode
plaas 'n grootbord (25 cmin deursnee) op die deeg en sny rondomdiebordprik die deeg hier en daar met 'n vurk , plaasop 'n bakplaat en bak vir 15 min in'n voorverhitte oond teen 200C tot goudbruin.
meng die vlaploeier en 50 ml van die melk om 'n gkade pasta te vorm.verhit die orige 150 ml melk tot kookpunt voeg die versiersuiker bydie kokende melk en roer om dit op te los. Roer 'n bietjie van die warm melk by die vla mengsel giet terug in die kastrol en bring oor matige hitte tot kookpunt roer aanhoudendtotdatdie mengsel verdik roer die margarienby en laat afkoel. (bedek die kastrol met 'n bord om te veoed dat 'n vel vorm) skil ontkern en sny die appels in blokkies sprinkel helfde van die brandewyn en al die speserye oor die appels giet die oorblywende brandawyn in 'n braaipan voeg die strooisuiker by sodra die mengsel begin karameliseer nou kan die appels bygevoeg wordlaat 'n verdere 10 minute oor hoe hitte kook roer aanhoudend smeer die koue vla eweredig oor die gebakte deeg en plaas diewarm appelmengsel bo op sit dadelik voor met styfgeblopte vars room

Maandag 25 Junie 2018
piesang tert
kors
200g tannis bwskuitjiwa
2 ml fyn kaneel
30 ml suiker
Vulsels
3 klein ryp piesangs, fyn gemaak
15 ml suurlemoen sap
50ml geroosterde klapper
379 kondensmelk (1 blik)
1 eier geel
Kors
maak 'n krummelkors en voer 'n 23 cm los boom tert pan daarmee uit.
Vulsels
voorverhit die oond tot 200C meng alle bestandele behalwe klapper giet in tert dop bak vir so 30-40 min lank of tot stewig. sprinkel klapper oor.

Vrydag 22 Junie 2018
panneman mikrigolf fudge
1 blik (395g) kondensmelk
500g versier of strooi suker
125g harde margarien
5 ml vanieje /karamel essens
500g versier of strooi suker
125g harde margarien
5 ml vanieje /karamel essens
- meng als in 'n groot glas mengbak
- mikrogolf vir so 2 min op hoog en roer goed.
- mikrogolf vir 5 min op hoog en roer weer baie goed
- mikrogolf weer vir 4 tot 5 min op hoog totdat die mengsel nie meer oorkook nie
- mikrogolf dan nog so 30 sekondes en roer dan die essens in
- gooi in pan en laat staan vir 10 min
new healthy secipe for quichec
ingredients
dough
250 ml flour
125 ml oats bran
3 tbsp margarine
1 egg
3 tsp ice cold water
filling
1 tin beans (any white beans like chickpeas/butterbeans)
250 ml mixed vegetables (like baby marrow or peppers or broccoli or butternut or spinach or spring onion) grated or cut into small blocks
150g danish feta
10 ml paprika
3 eggs
100 ml low fat milk
150 ml plain yoghurt
salt and pepper
2 ml mustard
100ml mozzarella
5ml parmesan cheese
Method

- preheat oven to 180C.
- combine the dry ingredients and rub the butter into the mixture. Make a well mixture
- mix the water and egg together and pour little into the well while mixing. roll the dough out on a floured surface until it is about 1 cm line a greased quiche pan wit the rolled out dough. blind bake for 10 min by lining the pan with baking paper and pouring dry beans on the top of the paper being careful that the beans do not touch the dough.
- remove the aper and beans after baking
- while blind baking the dough. mix together the filling ingredients
- pour the filling into the quiche pan and bake in oven for 20 min or until set
- enjoy
Tips and Hints
- oat bran is a must in baking. By substituting some of the flour used in normal quiche recipes with some oats bran it adds to the Fibre content and lowers the Gi value of the base
- beans are high on fibre and also assist in the lowering of the Gi quiche
- serve with a mixed salad
lekker sjokoladekoek
250ml koekmeel
knippie sout
12,5 ml bakpoeier
4 eiers
250ml suiker
125ml olie
62,5ml kakao
125ml kookwater
5 ml vanilla
metode
1. voorverhit oond tot 180c en berei die koekpan voor. (voering en smeer)
2. sif droe bestanddele saam.
3. klits eiers en voeg suiker bietjie vir bietjie by en klits tot lig en skuimerig
4. meng kookwater en kakao goed en voeg olie by.
5. voeg olie meelmengsels bietjie vir bietjie by en klits goed
6. voeg vanilla by.
7. bak vir so 35-40min by 180c
8. koel af en versier.
versiering
125ml margarien
375 nl versiersuiker ,gesif
1 eier
5 ml vanilla
1. klop margarien tot lig en romerig
2. voeg die versiersuiker en kakao by en meng goed 3. klits die eier en vanilla by

Saterdag 03 Februarie 2018
Dewet se vinnige sout muffins resep vir die kinders se kos blikke
.1 klein ui gerasper
2 eiers
1 kop gerasperde kaas
1 kop melk
1 kop meel
1 teelepel bakpoer
1 teelepel droe mostert
sout en pepper na smaak
ek sit knippie rooi pepper by
volgende kan jy gebruik
1 blikkie sweat cornpitte
5 worsies in ringetjies gesny
7 skywe ham of enige koue vleis
1 blikkie tuna water of olie afgegooi
skep in muffin pannetjie en bak by `180 grade vir so 20 min

Sondag 26 Junie 2016
MAKLIKE SJOKOLADEPOEDING
(Beter as Woolies se “Death by Chocolate”)
In ‘n groot mengbak: Meng:
* 75 gr Bruismeel
* 60 ml Kakao
* 100 gr sagte margarien
* 100 gr sagte bruin suiker
* 60 ml neute
* 5 ml vanielje
* 30 ml warm water
Klits en voeg by:
* 2 eiers
Plaas in ‘n 1.1 liter bak
Plaas op omgekeerde bord in mikrogolfoond met “carlton paper” bo-op.
Mikrogolf op hoog vir 4-5 minute (tot wegtrek van die kante).

Stroop:
* 20 ml kitskoffie
* 60 ml strooisuiker
* 150 ml warm water
* 30 ml sjerrie / brandewyn (opsioneel)
* 20 ml kitskoffie
* 60 ml strooisuiker
* 150 ml warm water
* 30 ml sjerrie / brandewyn (opsioneel)
Mikrogolf sous vir twee minute op Hoog
Gooi stroop oor poeding. Bedien warm met room of roomys.

Donderdag 09 Junie 2016
Dadelkoek
Jy benodig:
Sit helfte van die dadels in ‘n bak saam met die suiker. Kook die water en die botter en gooi dit oor die dadels en suiker. Meng deeglik. Klits eiers goed en roer daarby. Sif die droë bestanddele en vou dit in mengsel. Gooi die laaste dadels by. Sit in gesmeerde pan en bak teen 220•C
- 1/2 k dadels
- 1 eier
- 1 eetlepel botter
- 2 teelepels bakpoeier
- 3/4 k suiker
- 1 k water
- 2 k meel
- 1/4 t koeksoda
- ‘n Knippie sout

Nougat koek
Jy benodig:
Voorverhit die oond tot 200ºC. Smeer ‘n langwerpige koekpan van 35x22x3 cm of ‘n middelslag-rolkoekpan en bestuif met koekmeelblom, of spuit met Spray en Cook. Klits strooisuiker en eiers saam tot lig en sponsig dik. Meng kookwater en kookolie en klits dit geleidelik by die eiermengsel. Sif meel en sout bo-oor en vou in. Strooi bakpoeier oor en vou in. Gooi deeg in pan en bak vir 20 minute. Keer uit en laat staan om af te koel.
Sny die suikerbrood in 2 ewe groot reghoeke of sirkels wat in ‘n middelslag-brood- of koekpan sal pas. Sny die oorskiet-suikerbrood in dobbelsteentjies. Voer ‘n middelslag-brood-of koekpan met ‘n groot stuk dubbele waspapier uit. Plaas een koeklaag op die boom van die pan en sprinkel bietjie brandewyn oor.
Week gelatien in koue water en verhelder oor kookwater. Verroom die botter en strooisuiker. Klits eers gelatien en dan kondensmelk geleidelik by. Klits die res van die bestanddele vir die vulsel behalwe die vrugte en neute by. Roer die vrugte en neute mengsel by. Smeer helfte van die vulsel oor die koeklaag in die pan. Druk koekblokkies (dobbelsteentjies van vroeer) bo op vas en sprinkel brandewyn oor. Skep die oorblywende vulsel bo-op en bedek met 2de koeklaag. Vou waspapier bo-oor koek en plaas in die yskas om te stol.
Haal die koek versigtig uit die pan en sny die kante met ‘n skerp warm mes netjies, sif versiersuiker oor indien verkies.
- 320g strooisuiker
- 3 ekstra groot eiers
- 175ml kookolie
- 275g (500ml) koekmeelblom
- Knippie sout
- Sowat 50ml brandewyn
- 12,5ml gelatien
- 125ml koue water
- 250g botter
- 75ml strooisuiker
- 1blik kondensmelk
- 15ml suurlemoensap
- 5ml kremetart
- 5ml vanielje geursel
- 200g (250ml) gemengde vrugte en neute
Voorverhit die oond tot 200ºC. Smeer ‘n langwerpige koekpan van 35x22x3 cm of ‘n middelslag-rolkoekpan en bestuif met koekmeelblom, of spuit met Spray en Cook. Klits strooisuiker en eiers saam tot lig en sponsig dik. Meng kookwater en kookolie en klits dit geleidelik by die eiermengsel. Sif meel en sout bo-oor en vou in. Strooi bakpoeier oor en vou in. Gooi deeg in pan en bak vir 20 minute. Keer uit en laat staan om af te koel.
Sny die suikerbrood in 2 ewe groot reghoeke of sirkels wat in ‘n middelslag-brood- of koekpan sal pas. Sny die oorskiet-suikerbrood in dobbelsteentjies. Voer ‘n middelslag-brood-of koekpan met ‘n groot stuk dubbele waspapier uit. Plaas een koeklaag op die boom van die pan en sprinkel bietjie brandewyn oor.
Week gelatien in koue water en verhelder oor kookwater. Verroom die botter en strooisuiker. Klits eers gelatien en dan kondensmelk geleidelik by. Klits die res van die bestanddele vir die vulsel behalwe die vrugte en neute by. Roer die vrugte en neute mengsel by. Smeer helfte van die vulsel oor die koeklaag in die pan. Druk koekblokkies (dobbelsteentjies van vroeer) bo op vas en sprinkel brandewyn oor. Skep die oorblywende vulsel bo-op en bedek met 2de koeklaag. Vou waspapier bo-oor koek en plaas in die yskas om te stol.
Haal die koek versigtig uit die pan en sny die kante met ‘n skerp warm mes netjies, sif versiersuiker oor indien verkies.
Sjokolade yskastert
Jy benodig:
Breek genoeg van die koekies om ‘n kors onder in die bak te gooi. Meng die kondensmelk met die jogurt en gooi oor die koekies. Plaas in die mikrogolfoond vir 4.5minute op hoog. Laat staan om af te koel en plaas in die yskas tot dit koud is.
- 1 pakkie Romany Creams
- 1 blik kondensmelk
- 500ml chocolate chip joghurt.
Breek genoeg van die koekies om ‘n kors onder in die bak te gooi. Meng die kondensmelk met die jogurt en gooi oor die koekies. Plaas in die mikrogolfoond vir 4.5minute op hoog. Laat staan om af te koel en plaas in die yskas tot dit koud is.
Sondag 07 Februarie 2016
POENK KOEK MET MERINGUE VERSIERSEL
LEWER 1 DRIELAAG-KOEK (verdubbel die beslag vir 5-6 lae)
Bereidings: 50 min.
Bak :30-40 min.
Basiese vanieljekoek
375 g (2 1/2) Koekmeel gesif
7 ml (1 1/2 t) bakpoeier
385 g (1 3/4 k) strooisuiker
250g botter gesmelt
4 eiers
375 ml (1 1/2 k) melk
5 ml (1t) vanieljegeursel
Vir PIENK KOEK
5 ml (1t) pienk jelkoskleursel
VERSIERSEL
1 Hoeveelhied botter en versiersel (bedek met botterversiersel.
4 eierswitte
250 ml (1k) strooisuiker
Verhit die oond tot 160c smeer drie 18 cm koekpanne voer met die bak papier
!. Koek Plaas al die bestandele en die peink kleursel in 'n mengbak meng goed verdeel in 3 koekpanne en bak 30 - 40min of tot 'n toetspen skoon uit kom laat5 min afkoel in die panne keer op 'n draadrak uit en laat af koel.
2. Versiersel Berei die botterversiersel soos beskryf (Klits 250 g Gesifte versiersuiker en 80 g ongesoute botter of wit margarien saam in 'n menger of met 'n elektriesee handklitser teen matige spoed tot goed gemeng)
3. Plaas 'n kastrol half vol kookwater op 'n stoofplaat en laat prut.
4. Plaas die eierwitte en strooisuiker in 'n hittebestande bak wat oor die kastrol sal pas plaas op die kastrol maak seker die onderkant van die bak raak nie aan die water nie en klits sowat 3-3 1/2 min of tot die suiker heeltemal opgelos is Vryf tuisen jou vinningers.
5. Klits met 'n elektriese handmenger tot blink begin stadig en vermeerde spoed stelselmatig klits so wat 10 min
6. Plak die koeklae op mekaar met die botterversiersel bo op en rondom plaas die meringueversiersel in 'n spuit sak met 'n plat punt en spuit riffels om die koek

ROOI FLUWEEL KOEK
LEWER 1 GROOT KOEK
Bereidings:20 min
Bak:20 min
KOEK
60 g ongesoute botter by kamertempratuur
150g strooisuiker
1 eier
5 mil (1t) kalao
20 ml (4t) rooi voedselkleursel
2 ml (1/2t) vanieljegeursel
20 ml ( 1/2k) karringmelk
150g koekmeel
2 ml (1/2t)koeksoda
7 ml (1/2 t) witasyn
ROOM KAAS VERSIERSEL
250 g roomkaas
250 g sagte botter
500 ml (2k) versiersiuker
AFRONDING
1/2 hoeveeelheid botterversiersel
vars rooi rose
Verhit die oond tot 170C smeer twee 20 cm koekpanne en voer die bodem met bakpapier
1. Koek klits die botter en strooisuiker saam tot lig en donsig.
2.Voeg die eiers by en klits teen 'n hoe spoed in.
3 Meng die kakao,voedsel en vanieljegeursel om'n dik pasta te maak. Voeg by die bottermengsel en klits baie goed tot alles ingemeng is.
4. Voeg die helfte van die karringmelk by en klits goed: voeg die helfte van die meel by en klits goed. Herhaal tot al die karringmelk en meel in is.
5.Voeg die koeksoda en asyn by en klits teen 'n stadig spoed tot ingemeng. klits dan 'n paar minute teen hoe spoed.
6. Skep in die bereide panne en bak so wat 20 min. tot 'n toetspen skoon uit kom. keer op 'n draad rak uit om af te koel.
7. Roomkaasversiersel Klits die roomkaas en botter tot lig en romerig. Voeg die versiersuiker by en klits tot gemeng.
8.Afronding.Halveer die koeklae. plak dit op mekaar vas met 'n smeersel roomkaas versiersel.
9. Smeer die botter en versiersel liggies bo op en rondom. Skraap gelyk en rond af met 'n bondel vars rooi rose

Woensdag 03 Februarie 2016
Chocolate Peppermint Crisp Ice Cream Cake
Serves 8-10
Chocolate Biscuits
100g butter, softened
50g Natura Sugars Golden Caster Sugar
100g self-raising flour
25g cocoa powder
Mint No-Churn Ice Cream
1 x 400g tin condensed milk (Make your own with my recipe here - I made mine using the Natura Sugars Golden Caster Sugar)
Handful fresh mint leaves* (about 12g)
500ml cream, whipped
50g chopped peppermint crisp bar
Preheat the oven to 180 degrees celcius conventional (or 160 degrees celcius for fan-forced). Line a cookie sheet with baking paper.
Cream the butter and sugar together until light and fluffy. Mix in the rest of the ingredients to form a soft dough then shape into a log on a lightly floured surface, wrap in cling wrap and refrigerate for 30 minutes.
Once chilled, cut the dough into 1/4cm thick discs and place on the lined baking tray, leaving enough space for the cookies to spread.
Bake for 10-15 minutes or until the cookies are cooked through but still soft.
Allow to cool completely.
For the ice cream, place the condensed milk in a blender and add the mint leaves. Blend until smooth. Pour into the whipped cream and fold through gently. Lastly, fold in the chopped peppermint crisp.
Prepare 20cm springform cake tin by lining the outside with cling wrap.
To assemble the ice cream cake, arrange a layer of the biscuits in the bottom of the cake tin then pour 1/2 the ice cream mix over the top, add another layer of cookies, the rest of the ice cream and finish with a final layer of cookies then place in the freezer until firm. Pour any leftover ice cream in a seperate container and freeze until firm.
To make the frosted mint leaves, brush the leaves with a thin layer of egg white then toss in the caster sugar. Place on a cooling rack and allow to dry for 3-4 hours.
Unmould the ice cream cake by dipping briefly in room temperature tap water then loosening the bottom. Place on a cake stand then top with scoops of the leftover ice cream, drizzle with the chocolate sauce and decorate with chopped peppermint crisp and the frosted mint leaves.
*Tip: To get a bright green colour, blanch the mint leaves in hot water briefly then refresh in ice water and drain well.

Ice Cap Chocolate Sauce
1 cup good-quality dark chocolate, chopped
3 tbsp coconut oil (use unflavored if you like)
Frosted Mint Leaves
Handful fresh mint leaves
1 egg white, beaten
1/2 cup Natura Golden Caster Sugar
Chopped peppermint crisp, to decorate

Teken in op:
Plasings (Atom)