1 BLIK ( 360 G) karamelkondensmelk
250 ML (1 K) GRIELSE JOGURT
4 PEPEMINT CRISP SJOKOLADES
1 PAK (200 G) TENNIS BESKITJIES
2 HOUERS (250 ML ELK) VARS ROOM
GEKLUERDE SUIKER VIR BO OOR SPRINKLEL
Voer 'n mediumgroot brodpannetjie met kleefplastiek uit , en met genoeg plastiek oor ie ante om bokant later mee toe te vou
1 Meng die karamel en jogurt saam in 'n mengbak
2 Plaas die pepemint crisp sjokolades in 'n plastieksak en druk fyn met 'n rolstok
3 Pak 'n laag tennis beskuitjies op die boom van die broodpannetjie. Skep 'n laag karamel en jogurtmengsel oor en verspreiegalig oor die koekies.
4 Klits 1 houer (250 ml) room styf en smeer 'n dun lagie oor die karamemebgsel. Sprinkel van die stukkies pepermint crisp bo oor. Herhaal die lae tot al die bestandele , behalwe 1 houer room en die gekluerde suiker, opgebruik is. Vou die kleefplastiek oor die tert . Hou oornag in die yskas.
5 Ontvorm die tert op 'n dienbord. Verwyder die kleefplastiek.
6 Klits die ander hiuer room styf en smeer oor die tert. Sprinkel die suiker oor
(Sny in dun snye en sit voor)
Woensdag 14 Januarie 2015
MIKROGOLFFUDGE
lewer sowat 55 blokkies fudge
1 pakkie (500G) versiersuiker
1 blik (385 g ) kondensmelk
125 g botter of margarien
5 ml (1t) vanieljegeursel
100 g veelkleurige sokolade balletjies
+ smeer 'n koekpan van 27 x 15 cm met botter of magarien of spuit met kossproei
1 Plaas die versiersuiker en kondensmelk en botter in 'n root glasbak (minstens 5 litter kapasiteit anders kook dit oor ) en mikrogolf vir 2 minute teen 100% krag verf die kante van die met kwas wat in kookwater gedoop is om alle kristalle te verwyder.
2 Roer goed met "n plasiekdeegskraper en mikrogolf nog 5 minute (die mengsel sal opskuim in die bak) Haal die bak versigtig uit die mikrogolfoond (die mengsel is veskriklik warm) verf weer die kante met die nat kwas. Roer die mengsel goed duer . mikrogolf vir nog 5 minute
3 Voeg die vanieljeguersel en sjokolade by . en klop met 'n houtlepel tot die mengsel begin dik word
4Keer vinnig uit in die voorbereide pan en maak gelyk.Laat staan om te set
(sny in blokkirs voordat dit heeltemal hart is)

Roomys met sjokoladesous
lewer 3 liter
roomys
1blik (380g) ingedampte melk oornag verkoel
500 ml (2k) vars room verkoel
1 blik (385g) kondensmelk
200 ml water
5 ml (1t) vanieljegeursel
10 turkse lekkers grofgekap
SJOKOLADESOUS
250 ml (1 k) suiker
125 ml 0.5 watet
60 ml 0.6 kakao
"n knippie sout
"n knippie kremetart
15 ml (1 e) botter of margarien
50 g donkersjokolade in stukkes gebreek
2 ml (0.5 t ) vanieljegeursel
1 roomys klits die ingedamplte melk en room in aparte bakke tot dik.
2. giet die geklitste melk en room in "n groot mengbak en voeg die kondensmelk by. gooi die water in blikkie en dan by die mengsel (spoel dus die blikkie). voeg die vanieljeguersel by en meng goed
3 skep in `n vrieshouer en be ries vir 1 0.5 uur
4 haal uit vrieskas en klits een keer goed met 'n vurk duer om die yskristalletjies te breek. voeg lekkers by en meng duer plaas mengsel terug in vrieskas na 1 en "n half klits die mengsel weer goed vries tot hard
5 sous plaas die suiker water en kakao sout en kremetart in 'n kastrolletjie en bring tot kookpunt terwyl jy dit aanhoudend met houtlepel roer. kook dan vir 5 minute.
6 roer die botter en sjokolade by tot gesmelt. voeg geursel by en roer duer.
(SIT ROOMYS SAAM MET SJOKOLAD3SOUS DAN VOOR)

Maandag 03 November 2014
Maak: 1 x 20 cm-koek
Bereidingstyd: 25 minute
Baktyd: 30 minute
Oondtemperatuur: 180 °C
Versiersel
1 Klits die suikerplaasvervanger, eiers en olie saam.
2 Sif die droë bestanddele en voeg dit om die beurt met die wortels by die eiermengsel.
3 Gooi die deeg in ‘n gesmeerde en gevoerde koekpan van 20 cm en bak dit vir 30 tot 35 minute in die verhitte oond.
4 Versiersel: Meng die maaskaas, jogurt en suikerplaasvervanger. Wag totdat die koek heeltemal afgekoel het en smeer die versiersel dan bo-oor.

Bereidingstyd: 25 minute
Baktyd: 30 minute
Oondtemperatuur: 180 °C
- 125 ml (85 g) suikerplaasvervanger (soos Huletts sugalite)
- 2 groot eiers
- 65 ml sonneblomolie
- 250 ml (140 g) koekmeel
- 10 ml bakpoeier
- 5 ml koeksoda
- 500 ml (250 g) fyngerasperde wortel
Versiersel
- 1 x 200 g-bakkie vetvrye gladde maaskaas
- 50 ml vetvrye jogurt
- 50 ml suikerplaasvervanger
1 Klits die suikerplaasvervanger, eiers en olie saam.
2 Sif die droë bestanddele en voeg dit om die beurt met die wortels by die eiermengsel.
3 Gooi die deeg in ‘n gesmeerde en gevoerde koekpan van 20 cm en bak dit vir 30 tot 35 minute in die verhitte oond.
4 Versiersel: Meng die maaskaas, jogurt en suikerplaasvervanger. Wag totdat die koek heeltemal afgekoel het en smeer die versiersel dan bo-oor.
Sjokolade-brownies
- 50 ml (50 g) laevetmargarien
- 2 groot eiers
- 250 ml (110 g) koekmeel
- 5 ml bakpoeier
- 50 ml kakaopoeier
- 25 ml kunsmatige versoeter (soos Equal)
- 25 ml melk
- 50 g suikervrye melksjokolade, gekap
1 Klop die margarien tot lig en donsig. Voeg dan die eiers een-een by en klop goed ná elke byvoeging.
2 Sif al die droë bestanddele saam en gooi dit om die beurt met die melk by die eiermengsel. Vou die sjokoladestukkies versigtig in.
3 Skep die mengsel in ‘n gesmeerde en gevoerde vierkantige koekpan van 20 cm en bak dit vir 20 tot 25 minute in die verhitte oond. Laat dit op ‘n draadrakkie afkoel. Sny dit in blokkies en bêre die brownies in ‘n lugdigte houer.
Gesondheidsbeskuit
Teken in op:
Plasings (Atom)