Dinsdag 20 Mei 2014

Picture
CHRISSIE SE APPELTERT

  • 2 eiers 
  • 65ml melk 
  • 250ml bruismeel 
  • 30ml gesmelte botter 
  • 200ml suiker 
  • 5ml vanielje knippie sout 1groot blik tert appels gesnipper. 

 METODE:
Klits suiker en eiers goed meng res in behalwe appels Skep in bak sit appel snippers in bak in oond 180*C vir 30min. SOUS: 65g botter 250ml melk 125ml suiker 5ml karamel essens kook alles saam behalwe essens as kook haal af gooi essens in gooi warm sous oor warm tert. Bron & Foto: Chrissie Havlicek Plasing: Chrissie Havlicek /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Dinsdag 29 April 2014

karamel melktert
250g. tennis-koekies,fyn gedruk
200g botter,gesmelt
6 koppies melk 
200g suiker
3 eiers 
100gmeel
100g mieliemeelblom
10ml vanielje ekstrak
50g botter
ekstra 250ml melk
1 boksie (90g)caramel kitspoeding
250ml room
1 blik karamelkondensmelk
1 blok (90g)melksokolade


Meng die kioekies met die gesmelte botter en druk dit in die boden van "n diep, verkantige 30cm bak vas. laat koel af tot bwnodig.
Verhit 4k van die melk met suiker 10 minute in "n groot mikrogolfbestande bak.
Klits die eiers,oorblywende 2 k melk, meel mieliemeelblom en vanielje ekstrak in "n ander bak tot glad.

Meng die meelmengsel met die warm melk en mikrogolf 12 minute terwyn jy elke 2 minute roer tot die mengsel dik is. Klits die botter in en laat afkoel.
Klits die ekstra melk en kitspoending saam
Klits die room rn "n ander bak tot sagte pieke vorm en vou dit by die kitspoending in 
Waneer die vla afgekoel het,begin met die lae
Giet die vla oor die afgekoelde koekielaag maak die karamelkondensmelk oor die vla glad en voeg dan die kitspoeding mengselby. Rasper die sjokolade oor en verkoel oornag

Dinsdag 22 April 2014

ek gaan jul nog wys hoe om alles te doen

die gaan net baie tyd vat om alles reg te kan kry om dit te doen maar alles is die mooite wert om alles te doen en klaar te kan kry en jy gaan dit baie geniet om te doen

Dinsdag 25 Maart 2014

hi my naam is dewet van der nest
ek gaan jul wys hoe om koek en bak en dit is baie malik om te doen