BASIESE MADEIRA KOEK VIR HARTE
BASIESE MADEIRAK KOEK VIR HARTE
NOTA: Ek het die koek bestandele in twee langwerpige koekpanne gebak anders is dit te dik vir my om klein hart koekies te maak.
RESEP:
AANWYSINGS:
Stel die oond op 180 grade C (350 grade F)
Voer die boom van die koekpan met kleefvrye bakpapier.
750 ml (375g, 3 k) meelblom
15 ml (1 e) bakpoeier
Knippie sout
250g botter of margarien
375 ml (300g, 1 ½ k) strooisuiker
10 ml (2 t) Vanielje essens
4 groot eiers (kampertemtratuur)
250ml (1 k) melk (voedselkleursel kan met ‘ toetspen of drupper hierby gevoeg word.)
METODE:
Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Maak die botter sag met houtlepel of elekriese klitser.
Voeg die strooisuiker geleidelik by en klop die mengsel tot liggeel, lig en donsig.
Voeg die vanielje essens by en voeg daarna die eiers ( individueel geklits) een een by saam met 15 ml (1 e) meel vir elke eier om te voorkom dat die mengsel skif.
Gebruik ‘n metaallepel of sptel en vou die orige meel en melk liggies in die mengsel in. Meng so min as moontlik – die bestanddele moet bloot egalig versprei wees in ‘n sagte beslag.
Giet die mengsel in die voorbereide koekpan, maak bo op gelyk en bak sowat 40-45 minute Toets , met ‘n toetspen wanneer jy dink dat die koek gereed is.
Laat die koek 10 minute in die koekpan afkoel. Maak die kante los met ‘n mes met ‘n glade lem en keer uit op ‘n draadrak. Verwyder kleefvrye bakpapier.
Moet nooit die koek oderstebo laa afkoel nie keer di tom met die bokant bo en laat dit op die draadrak afkoel op ‘n plek in die kombuis waar dit nie in ‘n trek sal staan nie.
VARIASIES:
SJOKOLADE KOEK:
Vervang 75 ml (37.5g, 1/3 k, 6 e)van die meel met Kakao.
Bron: Partytjiekoeke vir kinders
SJOKOLADE SOUS VIR ROOMYS
NOTA: As die sousie lekker afgekoel is, is hy lekker dik
1 ½ koppie Milo
½ koppie Suiker
½ koppie Melk
METODE:
Kook alles saam.
Laat afkoel en bedien
Wat oorbly , stoor in yskas tot later.
Baie baie lekker!
Bron: Boerekos.com
Plasing & Foto: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Maandag 02 Februarie 2015

BAR ONE SJOKOLADE KOEK
ELSIE SE NOTA:
Henriette ek het op hierdie resep afgekom en hom gebak.
Ek het net 1 T wit asyn bygevoeg en die room verminder by die versiersel.
Dis 'n ongelooflike lekker klam koek en smaak hemels.
BAR ONE KOEK
BESTANDELE:
150 g botter
250 ml suiker
3 eiers
500 ml meel
10 ml bakpoeier
3 ml koeksoda
2 ml sout
250 ml karringmelk
45 ml kakao
80 ml kookwater
METODE:
Meng die kookwater met kakao en plaas eenkant
Sif droë bestanddele saam
Room botter en suiker tot lig en donsig
Klits eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging
Meng droë bestanddele om die beurt met die karringmelk by.
NOTA: Ek voeg 1 T wit asyn by die karringmelk voor ek dit byvoeg
Gooi in gesmeerde ringpan
Bak by 180 grade C vir 40 tot 50 min
Laat effens in die pan afkoel vir 10 min
Keer uit Laat afkoel en versier
VERSIERSEL:
100 ml vars room ( ek gebruik net 80 ml anders is versiersel te loperig)
1 x 55g Bar One opgekap
100 g donker sjokolade in stukke gebreek
Plaas in 'n glasbak en mikrogolf op 50 % krag vir 2 tot 4 min.
Roer elke min om.
Laat afkoel en gooi oor koek
Bron: Sasko
Plasing & Foto: Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

AMARULA KOEK POEDING
AMARULA KOEK POEDING
60 ml Kakao
125 ml kookwater
3 eiers
220 ml suiker
60 ml olie
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
STROOP
200 ml suiker
250 ml water
60 ml Amarula-likeur
1 blik karamelkondensmelk
Styf geklopte room vir versiering
Flake-sjokolade
Stel oond op 180°C
BESLAG:Meng kakao met kookwater en laat dit afkoel.
Klits eiers, suiker en olie saam, voeg koue kakaomengsel by en meng deeglik.
Sif res van droë bestanddele by en meng goed.
Skep in 22 cm x 30 cm-pan en bak ongeveer 20 min. Of tot toetspen skoon uitkom.
STROOP:
Kook suiker en water saam vir 5 minute en verwyder van stoof en voeg Amarula by.
Roer goed.
Prik koek met 'n vurk sodra dit uit die oond kom en gooi warm stroop oor.Versier:1.
Laat goed koud word, verwyder uit pan, smeer karamelkondensmelk en styf geklopte room oor.
Versier met Flake indien verkies (nie Pepperment Crisp nie, want dit belemmer die smaak).
Dis 'n heerlike klam koek wat lekker klam bly.
Bron: Rens
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

AARBEI NOGA SJOKOLADEKOEK
AARBEI NOGA SJOKOLADEKOEK
Dié koek kry 'n tussenlaag van aarbei-noga en word afgerond met 'n sjokolade-bolaag.
SJOKOLADEKOEK
4 groot eiers, geskei
175 ml louwarm water
375 ml suiker
175 ml kakao
80 ml kookwater
150 ml kookolie
5 ml vanieljegeursel
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2,5 ml sout
METODE:
Berei twee veerklamp-koekpanne - sowat 25 cm in deursnee - voor. Stel oond op 180C.
Klits eiergele en louwarm water tot sponsig.
Voeg suiker geleidelik by.
Maak kakao met die kookwater aan tot 'n gladde pasta.
Vou die kakao in die eiermengsel.
Voeg olie en geursel by en vou in tot olie deeglik gemeng is.
Sif koekmeel, bakpoeier en sout saam en vou bietjies-gewys in die eiermengsel in.
Klits eierwitte tot styf en vou laastens in.
Verdeel mengsel in die twee panne en bak 20 tot 25 minute tot gaar.
AARBEI-NOGA VULSEL
125 g margarien
125 ml strooisuiker
12,5 ml gelatien
75 ml koue water
1 blikkie (397 g) kondensmelk
5 ml kremetart
250 g vars aarbeie - gebruik slegs twee derdes daarvan, grof gekap (res is vir versiering bo-op koek)
2 stukke groenvyekonfyt, grof gekap
125 ml pekanneute, grof gekap
60 ml aarbeistroop (opsioneel)
METODE:
Room margarien en strooisuiker saam tot lig en donsig.
Week gelatien in koue water, laat oplos deur dit vir 10 sekondes in die mikrogolf te plaas.
Voeg by margarienmengsel.
Voeg kondensmelk baie stadig by terwyl jy aanhoudend klits.
Voeg kremetart en aarbeistroop by.
Vou vrugte in die mengsel in en laat effe styf word in yskas.
Plaas 'n strook waspapier teen die binnerand en op die boom van die veerklamppan.
Plaas een koeklaag terug in die pan, skep die noga-vulsel bo-op en versprei dit egalig oor koek.
Plaas die tweede laag koek bo-op en plaas terug in yskas om te stol.
SJOKOLADE BOLAAG
200 g sjokolade
100 g botter
125 ml room
METODE:
Plaas al die bestanddele in 'n glasmaatbeker en verhit in die mikrogolf op middelmatige hitte vir drie tot vyf minute tot sjokolade begin smelt.
Klop mengsel met draadklopper tot dik, maar steeds loperig - die mengsel behoort nou afgekoel te wees.
Giet versigtig en stadig van binne na buite in 'n spiraal oor die koek totdat die sjokolade teen die kante begin afloop.
Versier met res van aarbeie.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SJOKOLADE EN AARBEI KRAKER KOEK
SJOKOLADE EN AARBEI KRAKER KOEK
350 ml melk sjokolade
30 ml gouestroop
140 ml margarine
4 1/4 K graanvlokkies
1/2 k gekapte peka neute
Smelt die sjokolade margarine en gouestroop oor water tot gesmelt
Meng graanvlokkies en neute daarmee tot al die graanvlokkies en neute bedek is
Gooi in twee 20cm gesmeerde koekpanne en druk vas.
Plaas in yskas tot stewig en keer uit
Berei intussen die vulsel.
VULSEL:
500 gr vars aarbeie
500 ml vars room
1 t vanieljegeursel
2 t suiker
Eksra suiker om oor aarbeie te strooi
Halveer 7 aarbeie en plaas in n bakkie
Strooi bietjie suiker oor
Sny die res van die aarbeie op en strooi bietjie suiker oor
Plaas aarbeie in yskas tot koek reg is
Klop die room styf met vanieljegeursel en 2 T suiker en deel in twee
Voeg opgesnyde aarbeie by een helfte van die room en plaas op een laag van koek
Sit ander laag bo-op en versier met ander helfte van die room
Rankskik deurgesyde aarbeie bo-op
Bron: Eie Resep

AARTAPPEL SJOKOLADE KOEK
SJOKOLADE AARTAPPELKOEK
(Vols Vreemd soos Oom Oubaas nou sal se)
Genoeg vir: 8
Bereidingstyd: 30 minute
Baktyd: 30 minute
Oondtemperatuur: 190 °C
180 ml (165 g) botter
300 ml (260 g) strooisuiker
75 g donkersjokolade, gesmelt
120 g fynaartappels
3 groot eiers, geklits
480 ml (260 g) bruismeel
5 ml fyn kaneel
90mlmelk
VULSEL:
150 g donkersjokolade
150 ml room
140 ml (75 g) versiersuiker
60 ml Amarula-likeur of melk
METODE:
Smeer en voer drie 20 cm-koekpanne.
Klits die botter en suiker saam tot lig. Klits die gesmelte sjokolade en fynaartappels by.
Klits die eiers een-een by; voeg ’n bietjie meel by saam met elke eier. Vou die res van die meel, die kaneel en 1 ml sout in en vou dan die melk in.
Verdeel tussen die panne en bak in die verhitte oond vir 30 minute of tot deurgaar. Haal uit en laat afkoel.
Vulsel Smelt die sjokolade en roer die res van die bestanddele by. Laat afkoel en smeer oor die koek.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESETPE VIR OUD EN JONK

Teken in op:
Plasings (Atom)