250ml koekmeel
knippie sout
12,5 ml bakpoeier
4 eiers
250ml suiker
125ml olie
62,5ml kakao
125ml kookwater
5 ml vanilla
metode
1. voorverhit oond tot 180c en berei die koekpan voor. (voering en smeer)
2. sif droe bestanddele saam.
3. klits eiers en voeg suiker bietjie vir bietjie by en klits tot lig en skuimerig
4. meng kookwater en kakao goed en voeg olie by.
5. voeg olie meelmengsels bietjie vir bietjie by en klits goed
6. voeg vanilla by.
7. bak vir so 35-40min by 180c
8. koel af en versier.
versiering
125ml margarien
375 nl versiersuiker ,gesif
1 eier
5 ml vanilla
1. klop margarien tot lig en romerig
2. voeg die versiersuiker en kakao by en meng goed 3. klits die eier en vanilla by
Vrydag 22 Junie 2018
Saterdag 03 Februarie 2018
Dewet se vinnige sout muffins resep vir die kinders se kos blikke
.1 klein ui gerasper
2 eiers
1 kop gerasperde kaas
1 kop melk
1 kop meel
1 teelepel bakpoer
1 teelepel droe mostert
sout en pepper na smaak
ek sit knippie rooi pepper by
volgende kan jy gebruik
1 blikkie sweat cornpitte
5 worsies in ringetjies gesny
7 skywe ham of enige koue vleis
1 blikkie tuna water of olie afgegooi
skep in muffin pannetjie en bak by `180 grade vir so 20 min

Sondag 26 Junie 2016
MAKLIKE SJOKOLADEPOEDING
(Beter as Woolies se “Death by Chocolate”)
In ‘n groot mengbak: Meng:
* 75 gr Bruismeel
* 60 ml Kakao
* 100 gr sagte margarien
* 100 gr sagte bruin suiker
* 60 ml neute
* 5 ml vanielje
* 30 ml warm water
Klits en voeg by:
* 2 eiers
Plaas in ‘n 1.1 liter bak
Plaas op omgekeerde bord in mikrogolfoond met “carlton paper” bo-op.
Mikrogolf op hoog vir 4-5 minute (tot wegtrek van die kante).

Stroop:
* 20 ml kitskoffie
* 60 ml strooisuiker
* 150 ml warm water
* 30 ml sjerrie / brandewyn (opsioneel)
* 20 ml kitskoffie
* 60 ml strooisuiker
* 150 ml warm water
* 30 ml sjerrie / brandewyn (opsioneel)
Mikrogolf sous vir twee minute op Hoog
Gooi stroop oor poeding. Bedien warm met room of roomys.

Donderdag 09 Junie 2016
Dadelkoek
Jy benodig:
Sit helfte van die dadels in ‘n bak saam met die suiker. Kook die water en die botter en gooi dit oor die dadels en suiker. Meng deeglik. Klits eiers goed en roer daarby. Sif die droë bestanddele en vou dit in mengsel. Gooi die laaste dadels by. Sit in gesmeerde pan en bak teen 220•C
- 1/2 k dadels
- 1 eier
- 1 eetlepel botter
- 2 teelepels bakpoeier
- 3/4 k suiker
- 1 k water
- 2 k meel
- 1/4 t koeksoda
- ‘n Knippie sout

Teken in op:
Plasings (Atom)