Lewer 1
laagkoek
Bereidings 15
min
Bak 40 min
Verkoel 30
+15 min
Koek
· 7 ekstragroot eiers
· 4 ekstragroot eiers witte
· 250 ml (1k) natuurlike laevetjogurt
· 310 ml (1/4k) melk
· 375 ml (1/2 k) onversoete appelmoes
· 30 ml
(2e) vanieljegeursel.
· 5 ml (1 t) bakpoeier
· 5 ml (1t) koeksoda
· 5
ml (1/2k) xittiol
· 500 ml (2 k) klapper meel
· ‘n pnypie soet.
Versiersel
·
500ml
(2k) laevetjogurt.
·
250
ml (1 e ) vanieljeguersel.
·
250
Ml ( 1k) Xilitol
·
1
blik (410 g) baba appels vir versiering gedreineer.
·
2
vanieljepeule (opsioneel)
1.
Voorverhit
oond tot 180 C. Voer twee koekpanne van 20 cm elk met bakpapier uit en smeer liggies.
koek
1.
Klits
die eiers eierwitte , jogurt, klappermelk appelmoes en vaniejiegeursel saam in ‘n
groot bal.
2.
Sif
die bakpoeier koeksoda , xilitol, klappermeel en sout in ‘n kleiner bak saam
meng die droe en nat bestanddele goed.
3.
Giet
die beslag in die twee koekpanne en kap elke pan liggies om al die
lugborreltjies te verwyder bak vir 40 min tot gaar.
4.
Laat
die koek ‘n paar minute afkoel voor jy elkeen versigtig uit die pan op ‘n
draadrak iutkeer om heeltemal aft e koel.
5.
Versiersel
klits die jogurt,roomkaas en vanieljegeursel in ‘n groot bak tot glad.
6.
Klits
die xilitolpoeier by tot die mengsel glad en romerig is plaas vir 30 min in die
yskas .
7.
Skep
125 ml (1/2 k) versiersel tussen die twee koeklae en smeer gelyk
8.
Smeer
die res van die versiersel bo-op en rond af met die bba-appels en vaniejiepeule
,indien verkies . plaas vir nog 15 min in die ysakas en sit voor
My wenk is om jou eie klappermeel is sso volg
klappermelk is taamlik duur; daarom maal ek klapper baie fyn in ‘n
voedselverwerker en maa