Maandag 31 Augustus 2015

Franse vanielkekoek

Lewer 1 laagkoek
Bereidings 15 min
Bak 40 min
Verkoel 30 +15 min
Koek
·    7 ekstragroot eiers
·    4 ekstragroot eiers witte
·    250 ml (1k) natuurlike laevetjogurt
·    310 ml (1/4k) melk
·    375 ml (1/2 k) onversoete appelmoes
·    30 ml  (2e) vanieljegeursel.
·    5 ml (1 t) bakpoeier
·    5 ml (1t) koeksoda
·    5  ml (1/2k) xittiol
·    500 ml (2 k) klapper meel
·    ‘n pnypie soet.
Versiersel
·    500ml (2k) laevetjogurt.
·    250 ml (1 e ) vanieljeguersel.
·    250 Ml ( 1k) Xilitol
·    1 blik (410 g) baba appels vir versiering gedreineer.
·    2 vanieljepeule (opsioneel)
1.                       Voorverhit oond tot 180 C. Voer twee koekpanne van 20 cm elk met bakpapier uit en smeer liggies.
koek
1.                       Klits die eiers eierwitte , jogurt, klappermelk appelmoes en vaniejiegeursel saam in ‘n groot bal.
2.                       Sif die bakpoeier koeksoda , xilitol, klappermeel en sout in ‘n kleiner bak saam meng die droe en nat bestanddele goed.
3.                       Giet die beslag in die twee koekpanne en kap elke pan liggies om al die lugborreltjies te verwyder bak vir 40 min tot gaar.
4.                       Laat die koek ‘n paar minute afkoel voor jy elkeen versigtig uit die pan op ‘n draadrak iutkeer  om heeltemal aft e koel.
5.                       Versiersel klits die jogurt,roomkaas en vanieljegeursel in ‘n groot bak tot glad.
6.                       Klits die xilitolpoeier by tot die mengsel glad en romerig is plaas vir 30 min in die yskas .
7.                       Skep 125 ml (1/2 k) versiersel tussen die twee koeklae en smeer gelyk
8.                       Smeer die res van die versiersel bo-op en rond af met die bba-appels en vaniejiepeule ,indien verkies . plaas vir nog 15 min in die ysakas en sit voor

My wenk is om jou eie klappermeel is sso volg klappermelk is taamlik duur; daarom maal ek klapper baie fyn in ‘n voedselverwerker en maa

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking