Sondag 07 Februarie 2016

POENK KOEK MET MERINGUE VERSIERSEL

LEWER 1 DRIELAAG-KOEK (verdubbel die beslag vir 5-6 lae)
Bereidings: 50 min.
Bak :30-40 min.
Basiese vanieljekoek
375 g (2 1/2) Koekmeel gesif
7 ml (1 1/2 t) bakpoeier
385 g (1 3/4 k) strooisuiker
250g botter gesmelt
4 eiers
375 ml (1 1/2 k) melk
5 ml (1t) vanieljegeursel
Vir PIENK KOEK
5 ml (1t) pienk jelkoskleursel
VERSIERSEL
1 Hoeveelhied botter  en  versiersel (bedek met botterversiersel.
4 eierswitte
250 ml (1k) strooisuiker
Verhit die oond tot 160c smeer drie 18 cm koekpanne voer met die bak papier
!. Koek Plaas al die bestandele en die peink kleursel  in 'n mengbak meng goed verdeel in 3 koekpanne en bak 30 - 40min of tot 'n toetspen skoon uit kom laat5 min afkoel  in die panne  keer op 'n draadrak uit en laat af koel.
2. Versiersel Berei die botterversiersel soos beskryf (Klits 250 g Gesifte versiersuiker en 80 g ongesoute botter of wit margarien saam in 'n menger of met 'n elektriesee handklitser teen matige spoed tot goed gemeng)
3. Plaas 'n kastrol half vol kookwater op 'n stoofplaat en laat prut.
4. Plaas die eierwitte en strooisuiker in 'n hittebestande bak wat oor die kastrol sal pas plaas op die kastrol maak seker die onderkant van die  bak raak nie aan die water nie en klits sowat 3-3 1/2 min of tot die suiker heeltemal opgelos is Vryf tuisen jou vinningers.
5. Klits met 'n elektriese handmenger tot blink begin stadig en vermeerde spoed stelselmatig klits so wat 10 min
6. Plak die koeklae op mekaar met die botterversiersel bo op en rondom plaas die meringueversiersel in 'n spuit sak met 'n plat punt en spuit riffels  om die koek

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking