Vrydag 29 Junie 2018

appeltert verrasing ( Dit lewe 1 tert)

1x400g bevrore skilferdeeg ontdooi
200 ml melk
30 g  margarien (30ml)
125 ml brandewyn
5 ml fyn koljander
120g strooisuiker (140ml)
45 ml vlapoeir
65gversiersuiker (125ml)
6 tertappels
5 ml fyn kaneel
2,5 ml fyn neutmuskaat
2 eiers geklits
metode
plaas 'n grootbord (25 cmin deursnee) op die deeg en sny rondomdiebordprik die deeg hier en daar met 'n vurk , plaasop 'n bakplaat en bak vir 15 min in'n voorverhitte oond teen 200C tot goudbruin.
meng die vlaploeier en 50 ml van die melk om 'n gkade pasta te vorm.verhit die orige 150 ml melk tot kookpunt voeg die versiersuiker bydie kokende melk en roer om dit op te los. Roer 'n bietjie van die warm  melk by die  vla mengsel giet terug in die kastrol en bring oor matige hitte tot kookpunt roer aanhoudendtotdatdie mengsel verdik roer die margarienby en laat afkoel. (bedek die kastrol met 'n bord om te veoed dat 'n vel vorm) skil ontkern en sny die appels   in blokkies  sprinkel helfde van die brandewyn en al die speserye  oor  die   appels giet die oorblywende brandawyn in 'n braaipan voeg die strooisuiker by sodra die mengsel begin karameliseer nou  kan  die appels bygevoeg wordlaat 'n verdere 10 minute oor hoe hitte kook roer aanhoudend smeer die koue vla eweredig oor die gebakte deeg en plaas diewarm appelmengsel bo op sit dadelik voor met styfgeblopte vars room

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking