Vrydag 22 Junie 2018

panneman mikrigolf fudge

1 blik (395g) kondensmelk
500g versier of strooi suker
125g harde margarien
5 ml vanieje /karamel essens

  1. meng als in 'n groot glas mengbak 
  2. mikrogolf vir so 2 min op hoog en roer goed.
  3. mikrogolf vir 5 min op hoog en roer weer baie goed
  4. mikrogolf weer vir 4 tot 5 min op hoog totdat die mengsel nie meer oorkook nie 
  5. mikrogolf dan nog so 30 sekondes en roer dan die essens in 
  6. gooi in pan en laat staan vir 10 min

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking