Woensdag 14 Januarie 2015

KONDENSMELK-PANBLOKKIES LEWER 24 BLOKKIES.

125 g margarien , gesmelt
250 ml (1 k ) hawermout
125 ml )1/2 k) glanskersies
125 ml (1/2 k ) rosyntjies
50 g sjokoladesplinters
'n knippie sout
250 l (1 k ) droe klapper
1 bl ik (385 g) kondensmelk
+ voorverhit die oond tot 180 grade


1 Giet die gesmelte margarien in 'n koekpan vam 33x22 cm. Sprinkel die hawermout en glanskersies oor.
2 sprinkel die rosyntjies, sjokolade en sout oor , gevolg duer die klapper.
3 Giet die kondensmelk egalig mdaaroor uit . Bak 25 minute lank.
4 laat afkoel in die pan en sny dan in blokkies of vingers.
(verpak in lugdigte ouers.)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking