Woensdag 14 Januarie 2015

SUURLEMOENSKUIMKOPPIES LEWER 6 KOPPIES OF 1 TERT

Kors
1 pak (200g) tennis beskuitjies. fyngemaaak
100 g botter of margarien gesmelt.
Vulsel en bolaag
1blik (385 g ) kondensmelk
125 ml (1/2 k ) suurlemoensap 3 eiers geskei
90 ml (6 e) dtrooisuiker
+voorverhit die oond tot 180 grade smeer 6 oondvaste koppies of 'n 26 cm tertbord met botter of margarien ,of spiut met koek en spry.
 KORS
1 Meng die beskuitjiekrummels met die botter
2 druk die besluitjiemengsel teen die boom en kante van die koppies of tertbord vas.
VULSEL
3 Giet die kondesmelk in 'n mengbak en voeg die suurlemoensap bietjie vir bietjie by terwyl jy dit aanhoudend klits.
4 Klits die eiergele tot lig en roer by die kondensmelk mengsel.
5 Skep die vulsel in die voorbereide ertkors en bak vir sowat 10 minute.
BOLAAG
6 Klits die eierwitte in 'n skoon , vetvrye bak tot sagte punte vorm. Klits die strooisuiker geleidelik by en hou aan klits tot styf.
7 Skep dit oor die warm tervulsel - smeer dit tot teen die kante. Bak sowat 15 minute lank of tot die meringuese puntjies net net begin verkleur.
(Sit louwarm of koud voor)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking