Donderdag 15 Januarie 2015

MALVALELLER - SJOKOLAFEKOEK LEWER 1 GROOT KOEK

750 ml (3 k) koekmeel
20 ml (4t) bakpoeier
375-500 ml (1 1/2 2k) witsuiker
5ml (1 t) koeksoda
90 ml ( 6e) kakao
'n knppie sout
500 ml (2 k) kookwater
200-250 ml (4/5 - 1 k) olie
10 ml (2 t) vanieljegeursel
50 ml wit asyn
1 pak (250 g) malvalekkers
+ voorverhit die oond tot 180 grade smeer 'n 40 x 27 cm oondpan goed met botter of margarien of spuit met kossproei.
1 Sif die meel en bakpoeier en suiker en koeksoda en kakoa en sout saam in die oondpan.
2 Meng die kookwater en olie geursel en asyn in 'n beker en giet egalig oor die droe bestanddele in die pan.
3 Klits tot dit gemeng is en stamp die pan effe op die werkoppevlak om die lugborrels it te kry. Pak die malvalekkers eweredig oor die koekbeslag.
4 Bak sowat 4- minute tot gaar en 'n toetspen skoon uit die middel van die koek kom. Bedek die koek met aluminiumfoelie dat die malvalekkers te donker word terwyl dt bak.

( Haal uit die oond en laat heeltemal afkoel. Sny in ewe groot blokkies

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking