375 ml (1 1/2 k ) koekmeel
1 ml (1/4t) sout
5 ml (1t) bakpoeier
500ml (2k)water (of die helfede hiervan sodawater)
1 ekstra groot eier
7 ml (1 1/2) asyn
15 ml (1 e) olie
ekstra olie om in te braai
kaneelsuiker vir bo oor sprinkel
suurlemoenwiggies om voor te sit
1 Sif die droe bestandele drie keer saam in groot bak en maak 'n holte in die middel.
2 Klitss die water en eiers en asyn en olie saam in 'n glas bekkr of mengbak.
3 Voeg dit geleidelik by die meelmengsel terwyl jy dit met 'n houtlepel of klitser roer of klop . Laat die beslag vir so minstens 30 minute rus.
4 Smeer 'n 15 cm pan met 'n biektjie olie, verhit tot goed warm en vee daarna die olie met handoekpapier uit. Gebruik ' doplepel en siet net genoeg beslag elke keer in die pan om die boom van die pan net net te bedek. Kante die pan heen en weer SODAT DIE BESLAG DIE HELE BOOM EWEREDIG BEDEK.
5 Verhit tot kante van die pannekoek effe begin oplig en keer dan om met 'n eierspaan. Bak tot gaar en efe bruin aan die ander kant.
6 Keer u it op 'n bord. Sprinkel kaneelsuiker oor , rol op plaas op 'n bord en hou war, oor 'n pot kookwater. Herhaal met die res van die beslag
(sit voor met die suurlemoenwiggies
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking