Woensdag 14 Januarie 2015

Roomys met sjokoladesous

lewer 3 liter
roomys
1blik (380g) ingedampte melk oornag verkoel
500 ml (2k) vars room verkoel
1 blik (385g) kondensmelk
200 ml water
5 ml (1t) vanieljegeursel
10 turkse lekkers grofgekap
SJOKOLADESOUS
250 ml (1 k) suiker
125 ml 0.5 watet
60 ml 0.6 kakao
"n knippie sout
"n knippie kremetart
15 ml (1 e) botter of margarien
50 g donkersjokolade in stukkes gebreek
2 ml (0.5 t ) vanieljegeursel
1 roomys klits die ingedamplte melk en room in aparte bakke tot dik.
2. giet die geklitste melk en room in "n groot mengbak en voeg die kondensmelk by. gooi die water in blikkie en dan by die mengsel (spoel dus die blikkie). voeg die vanieljeguersel by en meng goed
3 skep in `n vrieshouer en be ries vir 1 0.5 uur
4 haal uit vrieskas en klits een keer goed met 'n vurk duer om die yskristalletjies te breek. voeg lekkers by en meng duer plaas mengsel terug in vrieskas na 1 en "n half klits die mengsel weer goed vries tot hard
5 sous plaas die suiker water en kakao sout en kremetart  in 'n kastrolletjie en bring tot kookpunt terwyl jy dit aanhoudend met houtlepel roer. kook dan vir 5 minute.
6 roer die botter en sjokolade by tot gesmelt. voeg geursel by en roer duer.
(SIT ROOMYS SAAM MET SJOKOLAD3SOUS DAN VOOR)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking