'n Lekker Maklike 'Romany Creams' Resep.
- 1/2 lb botter of margarien
- 1 k suiker
- 3 1/2 k klapper
- 2 eetl kakao
- 2 tl bakpoeier
- 1/2 tl koeksoda
- 1 tl sout
- 1 tl vanielje
- 2 groot eiers.
- 1 k suiker
- 3 1/2 k klapper
- 2 eetl kakao
- 2 tl bakpoeier
- 1/2 tl koeksoda
- 1 tl sout
- 1 tl vanielje
- 2 groot eiers.
Vulsel:
- 2 eetl botter of margarien
- 1 eetl kakao
- 1/2 pakkie versiersuiker
- Bietjie melk om mee aan te maak.
- 2 eetl botter of margarien
- 1 eetl kakao
- 1/2 pakkie versiersuiker
- Bietjie melk om mee aan te maak.
Sit meelblom, bakpoeier, koeksoda, kakao en sout saam. Room botter, suiker en eiers saam.
Voeg klapper by. Voeg geursel by. Roer droe bestanddele by om 'n sagte deeg te maak.
Voeg klapper by. Voeg geursel by. Roer droe bestanddele by om 'n sagte deeg te maak.
Druk deur koekiemaker en bak 15 min op middelrak teen 200°C. Smeer sagte versiersuikervulsel op en druk opmekaar.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking