Woensdag 20 Mei 2015

3 BESTANDELE DOUGHNUTS

3 BESTANDELE DOUGHNUTS
2 Koppies Bruismeel
175 gr botter / margarien
350 ml Drinking Joghurt
METODE:
Vryf die botter in die meel in tot dit goed gemeng is en soos broodkrummels lyk
Meng die Joghurt in
Dit is 'n sagte deeg maar moenie aan jou hande vassit nie
Rol uit en druk jou doughnuts uit
Bak in warm olie
Maak sjokolade versiersel oor 

 Picture

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking