Woensdag 20 Mei 2015

ANCOISE SE DOUGHNUTS

Die het ons op hotelskool geleer ..
5 koppie koekmeel
10 ml sout
I pakkie kits gis
50 ml stroop
1 koppie kookwater
1 koppie kouewater
80 ml kookolie
METODE:
Meng droƫ bestandele
Los stroop op in koppie kookwater
Klits olie by en voeg dan koue water by die kookwater en stroop ,olie oplossing.
Voeg droe bestandele by vloeistof en meng tot deeg vorm en knie tot elasties
Plaas sakkie oor oppervkak wat met biki olie gesmeer is en laat rus tot dubbel volume .
Knie af en sny met doughnutcutter in sirkels. Bedek met klam doekie,
Laat weer verdubbel in volume en bak in warm kookolie.
 Picture

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking