Sondag 10 Mei 2015

BAZAAR FUDGE

8 kop suiker
1 blikkie kondensmelk
250 gr margerien
2 kop vars melk
1 lepel goue stroop
kwart teelp kremetart
1 eetlep asyn.
Gooi al die bestndl behalwe die asyn in groot kastrl.
Meng baie goed en roer aanhoudend tot mengsel begin kook.
Wanner balletjies vorm in koue water en mengsel begin verkleur haal van stoof af.
Eerder bq langer kook as t kort.
Metode.
Klits tot dik en aan kante begin vassit.
Voor te dik klits 1 eetlep asyn by.
Gooi in rolkoek pan of vlak oond pan.
Sny blokkies voor heeltemal koud.
Dit is baie fudge en so heerlik dit smelt in jou mond

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking